Ja, verkoop asseblief my eiendom!

    Geagte Eienaar

    Baie dankie vir die geleentheid wat jy aan Potch Eiendomme bied om jou eenheid/eiendom te bemark vir verkoop.

    Vul asseblief die eenheid/eiendom se besonderhede in die onderstaande vorm in, en ons sal die eenheid/eiendom so spoedig moontlik bemark.

    Hiermee verleen ek toestemming dat Potch Eiendomme die eenheid/eiendom mag bemark vir verkoop.

    Indien die eenheid/eiendom leeg is, mag Potch Eiendomme ‘n sleutel by die bestaande verhuringsagentskap uitteken en op dieselfde dag nog terugbesorg.

    Ek gee hiermee toestemming dat Potch Eiendomme my persoonlike informasie in verband met die POPI act mag gebruik. Vir meer informasie volg die skakel Privacy Policy