Geagte Eienaar
Baie dankie vir die geleentheid wat jy aan Potch Eiendomme bied om jou eenheid/eiendom te bemark vir verkoop.
Vul asseblief die eenheid/eiendom se besonderhede in die onderstaande vorm in, en ons sal die eenheid/eiendom so spoedig moontlik bemark.
Eienaar Naam
Eienaar Nommer
Eienaar E-pos Adres
Straatadres
Aantal Slaapkamers
Aantal Badkamers
Grootte van Eiendom (huis/geboue m2)
Kompleks Naam (indien van toepassing)
Eenheid nommer (indien van toepassing)
Levies
Riool, Vullis en Erfbelasting
Hoeveelheid en Tipe parkering (bv. 1 Motorhuis + 2 Afdakke)
Elektrisiteit (kies) VoorafbetaaldMunisipaal
Verhurings Agent / Agentskap
Sleutel Kontaknommer
Huurder se Kontakbesonderhede (indien van toepassing)
Addisionele Inligting (Ekstras soos Alarm, Elektriese Heining, Lugreëling ens.)
Jou idee van die verkoopprys (na kommissie van 5.5% op die lysprys)
Mandaat Tipe (kies) Oop MandaatAlleen MandaatDeel Mandaat
Hiermee verleen ek toestemming dat Potch Eiendomme die eenheid/eiendom mag bemark vir verkoop.
Ja (Hierdie opsie moet ingevul wees)
Indien die eenheid/eiendom leeg is, mag Potch Eiendomme ‘n sleutel by die bestaande verhuringsagentskap uitteken en op dieselfde dag nog terugbesorg.
Ek gee hiermee toestemming dat Potch Eiendomme my persoonlike informasie in verband met die POPI act mag gebruik. Vir meer informasie volg die skakel Privacy Policy