Ja, verhuur asseblief my eenheid!

    Geagte Eienaar

    Baie dankie vir die geleentheid wat u aan Potch Eiendomme bied om u eenheid te bemark vir verhuring.

    Vul asseblief die eenheid se besonderhede in die onderstaande vorm in, en ons sal die eenheid so spoedig moontlik bemark.

    Sekuriteit (kies)


    Fotos beskikbaar van

    Hiermee verleen ek toestemming dat Potch Eiendomme die eenheid mag bemark vir verhuring.

    Indien die eenheid leeg is, mag Potch Eiendomme ‘n sleutel by die bestaande verhuringsagentskap uitteken en op dieselfde dag nog terugbesorg. Potch Eiendomme sal skriftelik aan die eienaar bevestig alvorens ‘n huurooreenkoms opgestel word.

    Ek gee hiermee toestemming dat Potch Eiendomme my persoonlike informasie in verband met die POPI act mag gebruik. Vir meer informasie volg die skakel Privacy Policy